GALLERY
Besproeingsdam by Berekisanang
Waterwiel op Suid-kanaal by Drinus van Zyl
Stuwal vanaf Suidekant – let op datum van opgradering
Mooi wingerd langs die Oranje Rivier
Stuwal vanaf Suidekant met Swartbooisberg in agtergrond
Die verdeling in Suid-kanaal
Brug oor die Oranje na Perde Eiland
Inwyding van opgraderings deur Mnr Japie v Wyk
Waterwiel op Suid-kanaal by Drienus v Zyl – let op opgaartenk
Inkeersluise by Augrabies-kanaal
Besproeiingspomp direk uit die Oranje
Pompkamer by Rooipad met hoop waterplante wat uit pompkop verwyder is
Eskom-aansluiting vir pomp by Rooipad
Elke sluis is genommer – let op Noudonsies-hoofkanaal nr 98
Afgooi-sluise terug na rivier op Noord-kanaal
Vierkantkanaal (gegiet) deur die kliprante by Noord-kanaal





Previous
Next
